Geallieerde Gesondheidsprofessionele

GoodX Mediese Praktykbestuur Sagteware is sedert 1985 deur geallieerde gesondheidsprofessionele regdeur Suid-Afrika en buite sy grense gebruik. GoodX is ontwerp om u te help om u hele praktyk te bestuur, van die skedulering van pasiëntafsprake tot kredietbeheer.

GoodX sal jou help met:

  • Verhoging van omset
  • Verbetering van winsgewendheid
  • Verbetering van betalingstyd en kontantvloei
  • Vermindering van slegte skuld
  • Vereenvoudiging van mediese skema-eisadministrasie take
  • Verbetering van effektiwiteit en doeltreffendheid in praktykbestuur
  • Toegang tot u pasiënt databasis enige plek, enige tyd
  • Vinnige vaslê van pasiënt kliniese aantekeninge

GoodX sagteware is:

  • Gebaseer op betroubare finansiële beginsels
  • Direkte, intydse, aanlyn-eisverwerking met mediese fondse
  • Geïntegreerde dagboek vir afsprake
  • Pasiënt kliniese geskiedenis en behandelingsaantekeninge
  • Fakturering direk vanaf die dagboek koppelvlak
  • Genereer 100+ verskillende verslae
  • GoodX SMS'e
  • Kredietbeheer
  • Finansiële verslaggewing
  • Mediese faktuur sagteware
  • Voorraadbestuur

Die GoodX Mediese Praktykbestuur sagteware sluit die volgende in:

  • Pasiëntskedulering
  • Kliniese notas
  • Fakturering en kodering
  • Elektroniese eisverwerkingstelsel (ECPS)
  • Kredietbeheer
  • Boekhouding

VERLANG U MEER OORTUIGING?

Ons sal u graag kontak en 'n demo van ons sagteware voorsien

Afrikaans