Die taakbestuurder stel die dokter in staat om ‘n taak aan individue in die kantoor toe te wys, dit maak kantoorbestuur meer effektief en gerieflik en bied 'n plek vir terugvoering sodra die taak afgehandel is.

Die dokter kan take in die dagboek sit, wat goed werk vir voorskrif versoeke en kan selfs outomaties inkomende patologie vaspen op grond van die resultaatreeks.