Die verslaggewende paneel help jou om jou hele praktyk op een plek te bestuur. Dit bied 'n oorsig van die praktyk se prestasie met:

  • Omsetverslag
  • Kode uiteensetting verslag
  • Praktyk oorsig verslag
  • Besprekingsstatus verslag
  • Besprekingstipe verslag