Pasiënte kan nou deur die myGrandCentral pasiëntportaal (toepassing en webwerf) intydse afsprake, 24/7, aanlyn met jou praktyk reël. Die afsprake word in die GoodX-dagboek geïntegreer en alle pasiëntbesonderhede sal saam met die bespreking ingevoer word.

  • Beheer beskikbare afsprake, minimum lewertyd en maksimum toekomstige dae.
  • ‘n Aanlyn besprekingskakel met ‘n ingeboude handelsnaam kan op u webwerf ingesluit word.
  • Telemedisyne video-oproep afsprake word ondersteun, as die dokter dit wil bied.