Gesigsherkenning is 'n nuwe tydbesparende funksie wat die sagteware toelaat om 'n pasiënt se gesig te herken, die regte lêer/bespreking oop te maak en die ontvangsdame die vermoë te gee om 'n pasiënt te groet op sy/haar naam en dus ‘n foutiewe identifikasie te verminder.