GoodX Loopbane

Is jy 'n ambisieuse en hardwerkende individu wat op soek is na 'n nuwe uitdaging?

Ons is altyd op die uitkyk vir talentvolle individue om by ons spanne aan te sluit!

Indien jy wil aansoek doen vir 'n pos by GoodX Sagteware, kan jy die onderstaande aansoekvorm voltooi. As ons nie binne een week op jou aansoek reageer nie, stel ons óf nie op daardie oomblik mense aan nie (ons sal jou CV op rekord hou vir toekomstige verwysing) óf jou aansoek was onsuksesvol.

Please note: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n rekenaar (nie 'n selfoon nie).


Tans beskikbare poste

Primêre Kliënte Verteenwoordigers

(Vir Pretoria of Noord Kaap)

Datum geplaas: 7 September 2023 | Ope aansoektyd

Ons is op soek na innoverende mense om by ons maatskappy aan te sluit.

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Volledige ondersteuning vir sagtewarekliënte te bied
  • Opstel, instandhouding, en konfigurasie van kliëntestelsels
  • Bou kliënteverhoudinge
  • Hou kliënt deurlopend op hoogte van nuwe produkte en toevoegings op die stelsel
  • Mediese industrie ondervinding help altyd

 

Wat jy nodig het:

  • Algemene rekenaargeletterdheid
  • Sterk mensevaardighede
  • Goeie telefoonetiket
  • Sterk geskrewe en verbale kommunikasievaardighede (Engels en Afrikaans)
  • Die vermoë om hoëvlak kliëntediens te bied
  • Vermoë om veeleisende kliënte te hanteer

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • Graad 12

 

Ondervinding in:

  • Ondervinding in die mediese veld of IT sal voordelig wees

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon kredietrekord en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Indien jy nie oor 'n rekenaar of internet beskik nie, of tegniese hulp nodig het, gaan gerus na die IT Knape by die ou troeteldierwinkel by Stokkiesdraai waar hulle jou sal kan help. Vra gerus vir Jaco of Suelette vir hulp.

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Senior Ontwikkelaars

As jy uitsonderlike talente as 'n ontwikkelaar het en sterk toepassing van die volgende vaardighede het, dan is GoodX Sagteware vir jou.

 

Wat jy nodig het:

  • Sterk probleemoplossingsvaardighede
  • Nuuskierigheid om probleme uit te vind en goed op te los
  • Sterk ontwerpvaardighede (infrastruktuur, toepassing, databasisontwerp)
  • Neem aktief deel aan kodehersiening
  • Innoverende benadering (ons floreer op doeltreffendheid en groei in die proses)
  • Prestasie is die sleutel

 

Tegniese vaardighede:

  • JavaScript (Node.js, Knockout.js, Angular, ReactJS, Typescript)
  • Python
  • SQL (preferably PostgreSQL)
  • Linux bevoeg

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • Docker, HAProxy, WireGuard
  • Scrum
  • UX & UI ontwerp

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Graphic Designer

Date posted: 24 March 2023  |  Apply before or on: 2 April 2023

As jy 'n passie het om mooi dinge te maak, 'n aanleg om kreatief buite die boks te dink en 'n strewe na perfeksie, dan is GoodX Sagteware vir jou.

 

Daar sal van jou verwag word om die volgende te doen:

  • Creating any necessary graphics
  • Skep grafika soos, maar nie beperk nie tot:
    • Vloeidiagramme
    • Advertensies
    • Skyfievertonings
    • Brosjures
    • Ad hoc grafika
    • E-pos ontwerp
    • Maatskappy profiel
    • Bemarkingsmateriaal

 

Ondervinding in:

  • Handelsmerk bewustheid
  • Graphic design programs and design principles
  • Visuele ontwerpelemente en -beginsels

 

Moet-hê kwalifikasies/ervaring:

  • Adobe Creative Suite - Illustrator, InDesign and Photoshop

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • GoodX Sagteware
  • Bemarking
  • Animasie of bewegingsgrafika
  • Illustrasie (teken) vaardighede
  • Afrikaans en Engels

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

As jy 'n aanlyn portefeulje het, sluit asseblief die skakel in jou CV in.

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Graphic, Website and Video Designer

Datum geplaas: 28 November 2022  |  Doen aansoek voor of op: 7 December 2022

As jy 'n passie het om mooi dinge te maak, 'n aanleg om kreatief buite die boks te dink en 'n strewe na perfeksie, dan is GoodX Sagteware vir jou.

 

Daar sal van jou verwag word om die volgende te doen:

  • Skep en wysig video's (bemarking/tutoriale)
  • Beplan en reël die nodige stel en akteurs vir bemarkings video's
  • Versoek en skep enige nodige grafika
  • Neem op en skrywing van skrifte
  • Skerm opname
  • Laai video's op na nodige platforms
  • Voeg byskrifte/onderskrifte by video's
  • Opdatering en instandhouding van webwerwe
  • Skep grafika soos, maar nie beperk nie tot:
    • Vloeidiagramme
    • Advertensies
    • Skyfievertonings
    • Brosjures
    • Ad hoc grafika
    • E-pos ontwerp
    • Maatskappy profiel
    • Bemarkingsmateriaal
  • Massa e-posse
  • Blog plasing

 

Ondervinding in:

  • SEO (Search Engine Optimization)
  • Google Ads
  • Massa e-posse
  • Handelsmerk bewustheid
  • WordPress en Elementor (of soortgelyke blokbouers)
  • Datavisualisering
  • Grafiese ontwerpprogramme en ontwerpbeginsels (3-4 jaar ondervinding as 'n grafiese ontwerper)
  • Webkodering (HTML en CSS)
  • E-pos ontwerp
  • Visuele ontwerpelemente en -beginsels
  • Bemarking
  • Skep en redigeer video's

 

Moet-hê kwalifikasies/ervaring:

  • Adobe Creative Suite - Illustrator, InDesign en Photoshop (nie onderhandelbaar nie)

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • GoodX Sagteware
  • Multimedia- en videoproduksie/redigering
  • Animasie of bewegingsgrafika
  • Illustrasie (teken) vaardighede
  • Afrikaans en Engels
  • OBS en Kdenlive vaardig
  • Windows of Linux vaardig

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

As jy 'n aanlyn portefeulje het, sluit asseblief die skakel in jou CV in.

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Opleiding Administrateur

Datum geplaas: 27 Oktober 2022 | Doen aansoek voor of op: 4 November 2022

Ons is op soek na innoverende mense om by ons maatskappy aan te sluit.

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Verskaf ondersteuning aan die Installasie-, Opleiding- en Implementeringspan met algemene administratiewe funksies en prosesse, insluitend dagboekbestuur ingesluit.
  • Om bystand te wees vir implementeringsondersteuning aan konsultante en nuwe kliënte.
  • Vermoë om praktykontledings vir nuwe kliënte te doen wanneer nodig.
  • Dokumentering en verbetering van prosesse in samewerking met die spanleier.
  • Notuleer van vergaderings.
  • Bestuur Odoo-projekte en stel statistieke saam.

 

Formele Kwalifikasies:

  • Matriek
  • Toepaslike diploma of graad sal voordelig wees

 

Wetlike Vereistes:

  • Kode B bestuurslisensie en eie vervoer
  • Skoon krediet- en kriminele rekord
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit

 

Karaktertrekke:

  • Goeie aandag aan detail
  • Sterk administratiewe ingesteldheid
  • Sistematies en georganiseerd
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Positiewe houding
  • Goeie tydsbestuur
  • Proses gedrewe
  • Moet onafhanklik kan werk sonder toesig
  • Spanspeler
  • Integriteit
  • Sin vir verantwoordelikheid

 

Voordelige Ondervinding en Vaardighede:

  • Opleiding
  • Mediese industrie kennis
  • Projekbestuur
  • GoodX sagteware kennis
  • G-suite
  • Data-insameling
  • Administrasie
  • Praktyk bestuur
  • Dokumentasie / Skryfvaardighede

 

As jy jouself as 'n spanspeler sien en 'n passie het om spanlede te ondersteun en te help presteer, is hierdie opwindende uitdaging vir jou.

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Stelsel Implementering Konsultant

Datum geplaas: 27 Oktober 2022 | Doen aansoek voor of op: 4 November 2022

Ons is op soek na innoverende mense om by ons maatskappy aan te sluit.

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Koördineer nuwe kliënte se installasies:
    • Neem volle verantwoordelikheid vir die projek.
    • Bou 'n verhouding met die kliënt, begin met 'n praktykontleding.
    • Bepaal die projek se tydraamwerk.
    • Verskaf opleiding aan alle gebruikers.
    • Verifieer die installasie en konfigurasies soos bespreek tydens die praktykontleding.
    • Bepaal die werkvloei op die stelsel volgens die praktyk se behoeftes en vereistes.
    • Suksesvolle implementering (gaan regstreeks) van die GoodX-stelsel by die praktyk.
  • Verskaf opleidingsondersteuning aan bestaande kliënte.

 

Formele Kwalifikasies:

  • Matriek
  • Toepaslike diploma of graad sal voordelig wees

 

Wetlike Vereistes:

  • Kode B bestuurslisensie en eie vervoer
  • Skoon krediet- en kriminele rekord
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit

 

Karaktertrekke:

  • Kreatief en vermoë om buite die boks te dink
  • Goeie aandag aan detail
  • Sistematies en georganiseerd
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Positiewe houding
  • Goeie tydsbestuur
  • Proses gedrewe
  • Moet onafhanklik kan werk sonder toesig
  • Spanspeler
  • Integriteit
  • Sin vir verantwoordelikheid

 

Voordelige Ondervinding en Vaardighede:

  • 2 tot 3 jaar ondervinding in opleiding
  • Mediese industrie kennis
  • Projekbestuur
  • GoodX sagteware kennis
  • Praktyk bestuur
  • Gewilligheid om te reis. Van tyd tot tyd kan daar 'n vereiste wees om na ander bestemmings te reis vir projekte wat tussen 2 en 10 dae duur.

 

As jy 'n passie het vir goeie kliëntediens en jouself in hierdie uitdagende en opwindende rol kan sien, terwyl jy 'n spesiale pad met 'n nuwe kliënt stap totdat hulle gemaklik is met die stelsel, dan is hierdie posisie vir jou.

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Business Analyst

Datum geplaas: 4 Augustus 2022 | Ope aansoektyd

As jy UX/UI-ontwerp en projekbestuur in een werk kon saamsmelt, sou dit dit wees. Dus, as jy sagtewareprodukvereistes verstaan, 'n oog het vir ontwerp en aandag aan detail tesame met 'n bietjie projek- en tydlynbeplanning, dan is hierdie werk vir jou!

 

Wat jy nodig het:

  • Begrip van 'n sagteware-omgewing en vereistes-ingenieurswese
  • Uitstekende tydbestuur en organisatoriese vaardighede
  • Uitstekende aandag aan besonderhede
  • Goeie interpersoonlike en konflikoplossings vaardighede
  • Goeie mondelinge en geskrewe kommunikasie vaardighede (Engels en Afrikaans)
  • Goeie probleemoplossing en analitiese vaardighede
  • Vermoë om inisiatief en verantwoordelikheid te neem
  • Vermoë om onder druk te werk en sperdatum gedrewe te wees
  • Vermoë om aan verskeie projekte gelyktydig te werk en te bestuur
  • Begrip en ondervinding in draadraamoplossings en prototipe-ontwerpe
  • Kennis van projekbestuur

 

Wat jy sal doen:

Oor die algemeen, maar nie eksklusief nie, is die standaarde van diens en posbeskrywing soos volg (onderhewig aan verandering van tyd tot tyd):

  • Vereiste insameling en validering
  • Skryf toetsgevalle / spesifikasiedokumente
  • Kombineer 'n gebruikerservaring-paradigma met ontwerpuitvoering om bruikbare en intuïtiewe gebruikerskoppelvlakontwerpe te maak
  • Skep draadraamoplossings op Figma
  • Bou elegante en interaktiewe ontwerpprototipes
  • Kommunikeer ontwerpoplossings aan mede-spanlede, belanghebbendes, bestuurders en ontwikkelaars
  • Beplan, voer en bestuur demonstrasies aan belanghebbendes, kliënte en/of die produkeienaar
  • Onderhandel teenstrydige vereistes van belanghebbendes
  • Risiko-evaluering
  • Bestuur loodsprojekte

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Technical Document Writer

Date posted: 7 September 2022  |  Apply before or on: 16 September 2022

If you are a fast learner and adaptable, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Write and create glossaries and user manuals

 

Wat jy nodig het:

  • General computer literacy and the ability to master new technology
  • Typing skills
  • Good English writing skills (grammar and spelling)
  • Must be able to create systematic and logical learning material
  • Must be creative and have an eye for detail
  • Must be able to work independently
  • Must take initiative and be a self-learner
  • Must be able to follow instructions and make deadlines
  • Must be adaptable and flexible
  • Strong administration skills

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • Graad 12

 

Ondervinding in:

  • GoodX Software will be beneficial

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon kredietrekord en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

UI Product Designer

Date posted: 18 March 2022  |  Applications open

If you have a knack for understanding stakeholders’ needs and product requirements, are passionate about creating beautiful prototype solutions, and have a natural user-first approach, then GoodX Software is for you.

 

Wat jy nodig het:

  • Uitstekende tydbestuur en organisatoriese vaardighede
  • Uitstekende aandag aan besonderhede
  • Goeie interpersoonlike en konflikoplossings vaardighede
  • Goeie mondelinge en geskrewe kommunikasie vaardighede (Engels en Afrikaans)
  • Goeie probleemoplossing en analitiese vaardighede
  • Vermoë om inisiatief en verantwoordelikheid te neem
  • Vermoë om onder druk te werk en sperdatum gedrewe te wees
  • Vermoë om aan verskeie projekte gelyktydig te werk en te bestuur
  • A solid foundation in layout and design (graphic & web)
  • A good understanding of design patterns, web components and design systems

 

Wat jy sal doen:

  • Understand user & stakeholder needs
  • Combine UX (user experience) thinking with design execution, to produce usable and intuitive UI (user interface) designs
  • Rapidly create wireframe solutions on Figma
  • Design and prototype elegant interactive designs from these wireframes on Figma
  • Communicate design solutions to fellow team members, stakeholders, executives and developers
  • Collaborate with the rest of the project management team to ensure efficient project management
  • Collaborate with the UX Designer to ensure efficient prototype design and user testing
  • Collaborate with various other teams (new features, development, documentation, etc.)

 

Tegniese vaardighede:

  • Figma (or experience with similar tools, like Adobe XD, Sketch, etc.)
  • Google Workspace
  • Windows or Linux proficient (we don’t really do Apple…)

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • GoodX Sagteware
  • Project and requirements management
  • Agile software development life cycle
  • Web coding (HTML & CSS)
  • Adobe Illustrator
  • Experience with user research such as surveys, interviews, and usability testing

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

As jy 'n aanlyn portefeulje het, sluit asseblief die skakel in jou CV in.

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Training and Implementation Consultant

Date posted: 24 February 2022  |  Apply before or on: 10 March 2022

 

If you have a passion for the medical industry, enjoy working in a team, and is client orientated, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Experience: People with the following experience will be preferred for the shortlist:

  • Work experience on GoodX Software
  • Medical practice management
  • Projekbestuur
  • Inventory management
  • Providing training

 

Ondervinding in:

  • Linux, Odoo, Gsuite, MS Office
  • Customer relations

 

Wat jy nodig het:

  • The ability to train different types of trainees
  • Vermoë om inisiatief en verantwoordelikheid te neem
  • Ability to plan very well and manage a project
  • Ability to successfully execute a project
  • Good interpersonal skills and a team player
  • Good verbal and written communication skills

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Medical FCL (First Client Liasion)

Date posted: 2 February 2022  |  Apply before or on: 11 February 2022

 

Experience: People with the following experience will be preferred for the shortlist:

  • Customer support on GoodX Software
  • Maintenance, setup and configuration of client systems
  • Maintain a healthy customer relationship with assigned customers
  • Medical industry experience
  • Keep customers informed of new products and additions to the system

 

Ondervinding in:

  • Linux, Odoo, Gsuite, MS Office
  • Troubleshooting
  • Customer relations
  • Time management

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Financial Solutions Consultant

Date posted: 15 December 2021  |  Apply before or on: 31 December 2021

If you have a strong sense of Integrity, can maintain confidentiality, are a fast learner, reliable and adaptable with financial management skills, then GXQ Financial Solutions is for you.

 

You will be required to do:

  • Reconcile bank statements
  • Acquire Information and Remittances from medical aids
  • Assist Practice with registrations on medical aid portals
  • Assist Practices with claims and account inquiries
  • Kredietbeheer
  • Basic financial reporting
  • Apply to POPIA
  • Some payroll functions

 

Wat jy nodig het:

  • Patience
  • Strong detail-oriented personality
  • Spanspeler
  • Nuuskierigheid om probleme uit te vind en goed op te los
  • Proses gedrewe
  • Be a performer
  • General computer literacy and the ability to master new technology
  • Basic accounting skills
  • Be a self-starter

 

Ondervinding in:

  • GoodX Software will be beneficial
  • Medical background will be beneficial
  • Excel
  • Accounting and problem solving

 

Applicants must have South African ID or work permit

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Quality Assurance Tester

Date posted: 9 November 2021  |  Apply before or on: 12 November 2021

If you have exceptional talents as a tester and strong application of the following skills, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Wat jy nodig het:

  • Strongly detail-oriented
  • Spanspeler
  • Nuuskierigheid om probleme uit te vind en goed op te los
  • Innovative approach (We thrive on efficiency and growing in the process)
  • Prestasie is die sleutel
  • South African ID or work permit

 

Tegniese vaardighede:

  • Automation Testing
  • Manual testing
  • Software Development Life Cycle (SDLC)
  • Testing Tools & Techniques (for example: testing types like black-box testing, security testing, system testing, etc. helps testers work on any sort of project irrespective of the domain and application type)
  • Database or SQL (it is necessary for testers to understand the query and manipulate the data)
  • Cross-Browser Testing (test application across different browsers)
  • General Operating Systems Knowledge (Windows, Linux and Mac, know basic differences)

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • Automation software (enter test data into the SUT, compare expected and actual results and generate detailed reports)
  • Scrum
  • Agile methodology

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • ISTQB

 

Preferred qualifications:

  • 2 years or more knowledge in Testing
  • Medical knowledge

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Handyman

Date posted: 3 September 2021  |  Apply before or on: 16 September 2021

If you are a skilled and reliable handyman, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Wat jy nodig het:

  • South African ID or work permit
  • Code B - driver’s licence
  • Own transport
  • Clean criminal & credit record

 

Ondervinding in:

  • Management
  • Construction industry
  • Repair and improvements
  • Security systems and cameras
  • Plumbing
  • Electrical
  • Solar systems (Install, extend and maintain) would be preferable

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Manage personnel (3 to 6 people)
  • Complete projects within the specific deadlines
  • Manage budget and keep within the budget range
  • Maintenance, upgrading and repairs of buildings, offices and houses
  • Plumbing - water, pipes and drains
  • Management of electricity and solar systems
  • Purchase goods from suppliers
  • Management of petty cash
  • General logistics from teams and departments
  • Maintain, fix and keep tools in a working condition
  • Collect quotations and compare prices on hardware
  • Speak and understand Afrikaans

 

Qualities:

  • Hard worker
  • Self motivated
  • Not being satisfied with temporary solutions
  • Spanspeler
  • Good organisational skills
  • Strong communication skills
  • Strong detail orientation
  • Curiosity to solve problems
  • Ability to take initiative

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • Graad 12

 

Preferred qualifications:

  • Qualified Electrician
  • Qualified Plumber

 

Experience: 

  • 2 - 3 years - Handyman

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Project Manager

Date posted: 2 February 2022  |  Apply before or on: 14 February 2022

If you have exceptional user experience and prototype design talents as a project manager including the following skills, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Wat jy nodig het:

  • Vermoë om inisiatief en verantwoordelikheid te neem
  • Ability to plan very well
  • Innoverende benadering (ons floreer op doeltreffendheid en groei in die proses)
  • Prestasie is die sleutel
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Good verbal and written communication
  • Conflict resolution skills
  • Good analytical thinking

 

Tegniese vaardighede:

  • Figma (preferable, or any other similar prototyping tools - Adobe XD, Sketch, etc.)
  • Google Workspace

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • Project and requirements management
  • Agile software development life cycle
  • How to work with clients to understand detailed requirements and design complete user experiences that meet client needs
  • How to translate concepts into user flows, wireframes, mockups and prototypes that lead to intuitive user experiences.
  • Design and delivery of wireframes, user stories, user journeys, mockups, use cases and user requirements specifications.
  • Clear and effective communication of project planning, timelines, end dates, design processes, ideas, and solutions to teams and clients.
  • Collaboration with other team members and stakeholders.

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Technical Document Writer

Date posted: 8 March 2022  |  Apply before or on: 15 April 2022

 

If you are a fast learner and adaptable, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Ondervinding in:

  • Knowledge of GoodX Software will be beneficial
  • Adobe Illustrator skills are advantageous but not required

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Write and create glossaries and user manuals
  • Create basic graphic designs

 

Wat jy nodig het:

  • Typing and general computer literacy and the ability to master new technology
  • Good English writing skills (grammar and spelling)
  • Must be able to create systematic and logical learning material
  • Must be creative and have an eye for detail
  • Must be able to function independently, take initiative, and be a self-learner
  • Must be able to follow instructions and make deadlines
  • Must be adaptable and flexible
  • Strong administration skills

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • Graad 12

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Graphic & Web Designer

Date posted: 23 March 2022  |  Apply before or on: 15 April 2022

As jy 'n passie het om mooi dinge te maak, 'n aanleg om kreatief buite die boks te dink en 'n strewe na perfeksie, dan is GoodX Sagteware vir jou.

 

Wat jy nodig het:

  • Exceptional attention to detail and accuracy
  • Ability to work under pressure and be deadline-driven
  • Out-of-the-box thinking and creativity
  • Great communication skills
  • Vermoë om aan verskeie projekte gelyktydig te werk en te bestuur
  • Uitstekende tydbestuur en organisatoriese vaardighede
  • A good understanding of print and repro
  • An online portfolio (include the link in your CV)

 

Tegniese vaardighede:

  • Adobe Creative Suite - Illustrator, InDesign & Photoshop (non-negotiable)
  • WordPress and Elementor/Divi (or similar block-builders)
  • Windows or Linux proficient (we don’t really like Apple…)

 

Ondervinding in:

  • Web coding (HTML & CSS)
  • Emailer design
  • Visuele ontwerpelemente en -beginsels
  • Bemarking
  • Creating videos and the editing thereof 

 

Must-have qualifications and experience:

  • Graphic design degree/diploma or any tertiary equivalent qualification
  • Minimum of 3-4 years experience as a graphic designer
  • At least 1 year working experience as a web designer

 

Begrip van die volgende sal voordelig wees:

  • GoodX Sagteware
  • UX & UI ontwerp
  • PHP & Javascript
  • Multimedia- en videoproduksie/redigering
  • Animasie of bewegingsgrafika
  • Illustrasie (teken) vaardighede 

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

As jy 'n aanlyn portefeulje het, sluit asseblief die skakel in jou CV in.

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

Video Recorder and Editor

Date posted: 7 April 2022  |  Apply before or on: 15 April 2022

 

If you are a fast learner and adaptable, then GoodX Sagteware vir jou.

 

Ondervinding in:

  • Knowledge of GoodX Software will be beneficial
  • Adobe Premiere Pro and After Effects skills are advantageous

 

Daar sal van jou verwag word om:

  • Record and edit tutorial videos
  • Record and edit audio
  • Create basic marketing videos
  • Create basic graphic designs
  • Publish videos on YouTube

 

Wat jy nodig het:

  • Knowledge of filming
  • Basic knowledge of sound recording
  • Basic editing skills (audio and visual)
  • Basic script writing ability
  • Basic knowledge of YouTube
  • Knowledge of storyboard creation is advantageous

 

Moet-hê kwalifikasies:

  • Graad 12

 

Wetlike vereistes:

  • Skoon krediet en geen kriminele rekord nie
  • Suid-Afrikaanse burger, of werkpermit
  • Bestuurderslisensie sal voordelig wees

 

Neem asseblief kennis: Voltooi asseblief die aansoekvorm op 'n tafel- of skootrekenaar (nie 'n selfoon nie).

VERLANG U MEER OORTUIGING?

Ons sal u graag kontak en 'n demo van ons sagteware voorsien
Afrikaans